mOS Woema TRIALS / RESULTS
EBENHAEZER PLAAS ELGIN:Gewas: Appels
Daar is 2 Mos Woema toedienings toegedien. Na oes 25 l/ha en in die Lente weer 25 l/ha.
Proef by Hermie Steyn, Swellendam area, gewas; koring
18 l/ha Mos Woema is toegedien met plant. Die seisoen was baie droog.
Grondmonsters is geneem waar produk toegedien was en op dieselfde stuk grond wat behandel was ook as kontrole na oes.
Proewe in KZN naby Inkandla
Verskeie proewe is in die Vaalharts area gedoen op gronde wat simptome
van verbrakking toon.
Monsters is voor toediening geneem en weer ses maande na toediening. Die verhoudings in die grond word as maatstaf gebruik.
WILLEM VILJOEN BK WORCESTER
GEWAS: PRUIME
GEWAS: BUTTERNUTS
Hawer, Raaigras Winterweiding
Hawer, Raaigras Winterweiding
Lizmore Trust KUILVOER MIELIES
Swellendam - G. de Swart LUSERN
Swellendam - Sika Boerdery SORGHUM
Swellendam - Sika Boerdery SORGHUM
Napier 2018
Koring
Get in contact with us today and let us take care of your harvest today to allow you to focus on the future.