Alles begin in die grond
Gesonde plante groei in gesonde grond
Ons produkte in geformuleerd om saam met die natuur te werk en om die plant dit te gee in die orde wat benodig word.
ons kundigheid
waar ons jou kan bystaan
Microbial Organic Solutions het die antwoord op 'n wye verskeidenheid van die industrie se grootste bekommernisse.
Kundigheid in
Grondrehabilitasie
kundigheid in
Blaarbehandeling
Voedingstowwe, swambeheer en plantvoeding word grootliks deur huidmondjies opgeneem. Sommige blaarbehandelings soos kopersulfaat sukkel om geabsorbeer te word - hierdie probleem bestaan nie wanneer dit saam met ons produkte gebruik word nie.
kundigheid in
wortel instandhouding
Alles begin van die grond af. Wortelgebaseerde swamsiektes soos aalwurms hou 'n ernstige gevaar in vir oesopbrengste aangesien dit nie sigbaar is soos blaargebaseerde siektes nie. Ons reeks produkte verminder en neutraliseer die verspreiding en effek van swamsiektes soos aalwurms.
kundigheid in
swaminfeksies hoef jou nie bang te maak nie
Swaminfeksies kan oesopbrengs verwoes en 'n plaas heeltemal vernietig as dit nie doeltreffend hanteer word nie. Met 'n ongelooflike effektiewe hersteltempo van voorheen en tans besmette gewasse het ons 'n oplossing vir jou.
kundigheid in
doeltreffende INSEKBEHEER KAN JOU GEwas red
Insekte teiken plante wat 'n swakheid het wat hulle kan ontgin - ons werk daaraan om die gewasse se gesondheid te verhoog sodat die gewas nie onder insekskade ly nie.
ons liggings
MOS - onderstepoort
Ons fabriek in Onderstepoort voorsien die Noordelike streek van Suid-Afrika wat vanaf Bloemfontein noordwaarts is.
Met ons wye netwerk van agente en depots is ons in staat om na enige plek in Suid-Afrika te voorsien.
MOS - Witsand
Ons fabriek in Witsand, Wes-Kaap, voorsien die Suidelike streek van Suid-Afrika wat vanaf Bloemfontein suidwaarts is.
Met ons wye netwerk van agente en depots is ons in staat om na enige plek in Suid-Afrika te voorsien.