MOS EnerG Proewe / Resultate

MOS EnerG Aartappels
MOS-EnerG
MOS EnerG Aartappels
Proewe is gedoen in die Limpopo provinsie waar MOS EnerG saam met blaarvoedings gespruit is.

Proewe is deur Shortlands Agri Consulting gedoen. Die kontrole is waar daar nie MOS EnerG bygevoeg is nie. Mangaan is hier by die MOS EnerG gevoeg.
MOS EnerG Aartappels
MOS EnerG Bone
MOS-EnerG
MOS EnerG Bone

MOS EnerG is op boontjies gespuit teen 3 l/ha en 6 dae na bespruiting is blaarmonsters geneem.

Blaarmonsters is geneem en SAP analises is gedoen deur Shortlands Agri Consulting

MOS EnerG Bone
MOS EnerG Canola - Jacobus Human
MOS-EnerG
MOS EnerG Canola - Jacobus Human

MDie doel van die proef was om vas te stel wat die effek van MOS EnerG op opname van elemente het. MOS EnerG is vergelyk met die standaard blaarvoedings mengsel wat gebruik is.

MOS EnerG Canola - Jacobus Human
MOS EnerG Gars By Broodkas Boerdery - Heidelberg
MOS-EnerG
MOS EnerG Gars By Broodkas Boerdery - Heidelberg

MOS EnerG is saam met 500gram/ha Kopersulfaat uitgespruit op blare.

MOS EnerG Gars By Broodkas Boerdery - Heidelberg
MOS EnerG Hermi Steyn - Swellendam Distrik
MOS-EnerG
MOS EnerG Hermi Steyn - Swellendam Distrik

Daar is met 20 l/ha MOS Woema geplant op 'n land waar daar natrium probleme is.

MOS EnerG Hermi Steyn - Swellendam Distrik
MOS EnerG Jannie Nieuwhout Sitrus - Sederberge
MOS-EnerG
MOS EnerG Jannie Nieuwhout Sitrus - Sederberge

Die bome was onder stres as gevolg van natriumvlakke wat hog was in die grond.

MOS EnerG Jannie Nieuwhout Sitrus - Sederberge
MOS EnerG Uie - Alldays
MOS-EnerG
MOS EnerG Uie - Alldays

Daar is 'n proef op uie gedoen waar daar hoofsaaklik gekyk is na effek op groei en wortelontwikkeling.

MOS EnerG Uie - Alldays
MOS EnerG Jannie Wessels 2021 Heidelberg - KORING & CANOLA
MOS-EnerG
MOS EnerG Jannie Wessels 2021 Heidelberg - KORING & CANOLA

Jannie Wessels 2021

Heidelberg Wes Kaap

Koring & Canola

MOS EnerG Jannie Wessels 2021 Heidelberg - KORING & CANOLA
MOS EnerG LNR Proefperseel Riversdal 2021-2022 - KORING
MOS-EnerG
MOS EnerG LNR Proefperseel Riversdal 2021-2022 - KORING

LNR Proefperseel 2021-2022

Riversadl Wes Kaap

Koring

MOS EnerG LNR Proefperseel Riversdal 2021-2022 - KORING
MOS EnerG N Uys 2008 Witsand - KORING
MOS-EnerG
MOS EnerG N Uys 2008 Witsand - KORING

N Uys 2008

Witsand Wes Kaap

Koring

MOS EnerG N Uys 2008 Witsand - KORING
MOS EnerG Napier 2018 Seisoen - KORING
MOS-EnerG
MOS EnerG Napier 2018 Seisoen - KORING

Napier 2018

Koring

MOS EnerG Napier 2018 Seisoen - KORING