MOS EnerG Proewe / Resultate
MOS EnerG is op boontjies gespuit teen 3 l/ha en 6 dae na bespruiting is blaarmonsters geneem.
Blaarmonsters is geneem en SAP analises is gedoen deur Shortlands Agri Consulting
MDie doel van die proef was om vas te stel wat die effek van MOS EnerG op opname van elemente het. MOS EnerG is vergelyk met die standaard blaarvoedings mengsel wat gebruik is.
MOS EnerG is saam met 500gram/ha Kopersulfaat uitgespruit op blare.
Daar is met 20 l/ha MOS Woema geplant op 'n land waar daar natrium probleme is.
Die bome was onder stres as gevolg van natriumvlakke wat hog was in die grond.
Daar is 'n proef op uie gedoen waar daar hoofsaaklik gekyk is na effek op groei en wortelontwikkeling.
Jannie Wessels 2021
Heidelberg Wes Kaap
Koring & Canola
LNR Proefperseel 2021-2022
Riversadl Wes Kaap
Koring
N Uys 2008
Witsand Wes Kaap
Koring
Napier 2018
Koring